Happy Birthday, My Lief!

Soooooooo ek kan nie vir P vra om vir jou ‘n geskenk te bring van my af nie… Ek word ook uitgekak waneer ek stuff vir jou courier, so jy maak dit baie moeilik vir hierdie hubby van jou wat net vir jou wil wys hoe lief hy jou het, hoe spesiaal jy vir hom is, en hoe gelukkig hy is om jou in sy lewe te he…

Soos, bitch ek verlang myself klaar dood hier, you’re not exactly making this any easier…

Anyway, ons is nou klaar oor my shit, hierdie week is een moerse spesiale week. Die liefde van my lewe, ma van my kinders en all around most awesome boss lady in die wereld is in hierdie week 21 jaar terug gebore! (shhhhhh… my math is on point)

My geskenk vir wifey hierdie jaar is ietsie wat ek self vir haar kan gee…
Dit is nie baie nie, dis nie juis amazing nie, maar dit is wat ek kon doen met die time constraints.

Jou geskenk is https://gothbaby.co.za

Jy kan enige iets en als hier verander soos jy goed dink, ek het net die basics gedoen, die site aan die gang gekry en met goed op gevul, maar dit is jou site.

As jy goed wil verander of produkte in wil sit gaan jy na https://gothbaby.co.za/wp-admin en log in met GothAdmin as username en die kids se name en 1 sonder enige spasies vir die password.

Ek besef ook nou dat ek vir jou so bietjie werk gee vir jou bday… sorry my lief, jy kan hierdie doen soos jy tyd kry though.

Ek hoop jy het die beste week my lief, ek wens regtig ek kon dit saam met jou spandeer. Ek is bitter baie lief vir jou met my hele hart en als wat ek is, jy is die lig in my lewe, die vrou wat ek gaan trou, saam wie ek nog 40+ verjaarsdae wil spandeer.